


Drakensberg Primêre Skool
Afrigtingsklinieke
Just about every Drakie pitched up at school on Saturday, the 13th of February, for training in rugby, netball and hockey.

V.l.n.r. : Sjoe! Wat word nou weer van ons verwag?! Ons is reeds poegaai!
Lorette Jacobs, Marike van der Walt, Chanelle-Marié Koen en Zianca Bianchina lyk iewat bekommerd oor wat voorlê.

Driaan de Clercq en Arno van Zyl “veg” om die balbesit.

Balhantering in netball. Regs op foto: Melanie Audie gee die bal aan vir Thearese Nieuwenhuizen.

Siphé Ntiwane hangs on for dear life after “tackling”: the scrum bag
ValentynsdagDie graad 7’s het ‘n heerlike oggend gereël wat “civvies” en verkope ingesluit het. Die personeel is op smaaklike hartvormige wafels met roomys en sjokolade trakteer.
V.l.n.r. : Christopher Murray, Erik Britz, Justin Janse van Vuuren en Lourens Janse van Vuuren is gereed om die meisies se knieë lam te maak.
Six Lovely grade 4 girls all dressed up for Valentine’s Day.
V.l.n.r. : Chanelle-Marié Koen, Jakkie Kleinhans en Cornel van der Heever besig om marshmellows in die sjokolandefontein in verruklike eetgoed om te tower. Nuwe personeel by Drakensberg
Agter: Mevv. M. Hay en I. Els Monitorkamp Foto'sOm al die foto's te sienKliek hier...Graad 7’sDie graad 7’s se eerste besending nuwe tafeltjies word klas toe gedra!
Die graad 7’s se eerste besending nuwe tafeltjies word klas toe gedra! Besoekers!Natuurwetenskaplaboratorium
Ouers, hierdie jaar wil ons die laboratorium weer omskep in ‘n werksentrum waarop elke Drakie trots kan wees. Ons beoog om diere, visse en plante in die Sentrum aan te hou en benodig baie toerusting. Indien u enige vistenks of vistenktoerusting, asook voël- en hamsterhokke het wat u nie gebruik nie en u wil dit aan die skool skenk, sal dit opreg waardeer word. Kontak my gerus as u enige inligting of toerusting het. S. Talke.
Kultuur 2010Ons beplan ‘n vol en interessante kultuurjaar by Drakensberg. Indien daar ‘n ouer is wat bereid is om die begeleiding van die seniorkoor te behartig, moet u asseblief die skool kontak. We are planning a very full and interesting Culture year at Drakensberg. We need the help of an accompanist for the senior choir. If you can help, please let us know by contacting the school.
Welcome back, Drakies 2010 !Welcome back, Drakies 2010 !
I wish you a pleasant and long relationship with our school. 2. Ook aan ons Afrikaanssprekende leerders, welkom. Werk hard, doen jou deel en jy sal ‘n wonderlike tyd in hierdie skool beleef. 3. Aan my Afrikaanse en Engelse personeel : Thank you for your positive contribution to this school and to every child. You are the best! 4. To the parents: You are the back bone of this school. Help your child, be involved with him/her, give lots of love and support the school activities.
Ek wil graag ons nuwe ouers (en sommer ook aan ons bestaande ouers), ‘n paar ordereëlings bekend maak:
School hours: The school hours are as follows: The grade 1 and 2's : Mondays - Fridays 07:25 - 12:15 (After Care starts there after) Graad 3 - 7: Maandae tot Donderdae 07:25 - 13:30 Vrydae : 07:25 - 13:00 School Shop: The school uniform shop hours are: Mondays - Thursdays 07:15 - 07:30; 12:00 - 14:00 Fridays 07:15 - 07:30; 12:00 - 13:00 Jenny Devenish balletskool
SA-atleteBaie geluk aan die volgende twee atlete na hul deelname aan die SA’s te Pilditch-stadion in Pretoria op 21 November 2009. Tiaan Els (links) het ‘n 6de plek in die onder 11 hoogspring behaal en Cornel van den Heever (regs) ‘n 8ste plek in die seuns onder 11 gewigstoot. |









