
Gr 3 Uitstappie




Die leerders in graad 3 het die tema “Omgewingsontwikkeling -soogdiere” behandel en take daaroor gedoen.
As ‘n afsluiting het hulle op Vrydag, 9 Oktober 2009 op ‘n opvoedkundige uitstappie na Chelmsforddam gegaan.
Foto een: Twee natuurbewaringsgidse verduidelik
die watersuiweringsproses.
Foto twee: Gras en die beheer van uitheemse bome word verduidelik
Foto drie: Vleilande word bespreek
Foto vier: Wildbesigtiging. Leer ook Chelmsforddam beskerm ‘n baie groot familie bedreigde Oribi bokkies.


