
Graad een dag
Graad een dag Die graad 1‘s het die tema “Die see” behandel en op Donderdag, het hul met ‘n dag “op die strand” afgesluit!

Foto’s:
strand.jpg: Die verspringput is vir die “strand” ingespan!
sonlê.jpg: Leerders het hul handdoeke en swemklere saamgebring.
seerowers.jpg:Sommige seuns het graag gespeel hulle is seerowers.


