NG Gemeentes Die Kruin & Parke se web tuiste.
Om Amajuba skool die beste skool in Newcastle te maak in terme van akademie, sowel as sport en kultuur.
The SAFP started with feeding projects in 2009 when we realised that children in our schools come to study on empty stomachs (Hungry)...



Drakensberg Primêre Skool
Ouerdrakie hemde
Ouerdrakie hemde nou beskikbaar in skoolwinkel teen R75.00


Redenaars : HalfeindrondteOns het 6 sprekers wat op 30 Julie te Ladysmith deelneem. Hulle is : Chanelle-Marie Koen, Yvonne Venter, Anél Volschenk, Lindy Theunissen, Nicole Downs en Gerrit Scheepers. Baie sterkte! Ons vertrou dat julle jul so goed van jul taak sal kwyt dat julle na die eindrondte toe kan gaan. KWêVOëLHierdie fantastiese skoolkoerant is by mev. Schroder @ R10 elk beskikbaar. Dit is in kleur en beslaan 20 bladsye. Om dit in kleur te kon doen, moes ons dit in A5-formaat druk. Dis pragtig! Koop dit gerus. Derde Kwartaal NuusDERDE KWARTAALBEPLANNERNou beskikbaar, kliek hier om af te laai Vakansieprogram / -Holiday programme : Drakensberg After Care CentreFooie : R20 per kind per dag. (Alleenlik vir Drakensberg-leerders). Leerders van ander Primêre Skole, betaal R25 per kind per dag. Geen kind sal by die hek wag nie en ouers/voogde moet asseblief vir u kinders in- en uitteken. Alle gelde moet by die Nasorgsentrum betaal word. KrieketkliniekeKrieketkliniek ATKV REDENAARSBAIE GELUK AAN DIE VOLGENDE LEERDERS WAT DEURGEDRING HET NA DIE HALFEINDRONDTE VAN DIE ATKV REDENAARS: BybelvasvraOns is baie trots op ons 5 spanne (20 kinders) wat aan die Rapportryers se Bybelvasvra deelgeneem het. Sterkte met die volgende rondte wat op 30 Augustus 2010 gaan plaasvind. Bok Smart-kursusn Bok Smart-kursus word op 1 en 2 Junie by die skool aangebied. Alle belangstellende ouers wat betrokke wil raak by afrigting, kan bywoon. Dié kursus word deur S.A. Rugby aangebied en is verpligtend vir alle afrigters. KwêVOëLThe Kwêvoël is our school magazine which will be available from the first school day next term. Please help us find the best English name we can. The Kwêvoël is the Grey Lourie (also known as the “Go Away Bird”) because its loud call warns animals when predators are near. Suggestions can be sent to mrs Schröder at the school. NEWCASTLE WINTERFEESNEWCASTLE WINTERFEES
|


