NG Gemeentes Die Kruin & Parke se web tuiste.
Om Amajuba skool die beste skool in Newcastle te maak in terme van akademie, sowel as sport en kultuur.
The SAFP started with feeding projects in 2009 when we realised that children in our schools come to study on empty stomachs (Hungry)...



Drakensberg Primêre Skool
Valentynsdag
Die graad 7’s het ‘n heerlike oggend gereël wat “civvies” en verkope ingesluit het. Die personeel is op smaaklike hartvormige wafels met roomys en sjokolade trakteer.

V.l.n.r. : Christopher Murray, Erik Britz, Justin Janse van Vuuren en Lourens Janse van Vuuren is gereed om die meisies se knieë lam te maak.

Six Lovely grade 4 girls all dressed up for Valentine’s Day.

V.l.n.r. : Chanelle-Marié Koen, Jakkie Kleinhans en Cornel van der Heever besig om marshmellows in die sjokolandefontein in verruklike eetgoed om te tower.
Nuwe personeel by Drakensberg
Agter: Mevv. M. Hay en I. Els Monitorkamp Foto'sOm al die foto's te sienKliek hier...Graad 7’sDie graad 7’s se eerste besending nuwe tafeltjies word klas toe gedra!
Die graad 7’s se eerste besending nuwe tafeltjies word klas toe gedra! Besoekers!Natuurwetenskaplaboratorium
Ouers, hierdie jaar wil ons die laboratorium weer omskep in ‘n werksentrum waarop elke Drakie trots kan wees. Ons beoog om diere, visse en plante in die Sentrum aan te hou en benodig baie toerusting. Indien u enige vistenks of vistenktoerusting, asook voël- en hamsterhokke het wat u nie gebruik nie en u wil dit aan die skool skenk, sal dit opreg waardeer word. Kontak my gerus as u enige inligting of toerusting het. S. Talke.
Kultuur 2010Ons beplan ‘n vol en interessante kultuurjaar by Drakensberg. Indien daar ‘n ouer is wat bereid is om die begeleiding van die seniorkoor te behartig, moet u asseblief die skool kontak. We are planning a very full and interesting Culture year at Drakensberg. We need the help of an accompanist for the senior choir. If you can help, please let us know by contacting the school.
Welcome back, Drakies 2010 !Welcome back, Drakies 2010 !
I wish you a pleasant and long relationship with our school. 2. Ook aan ons Afrikaanssprekende leerders, welkom. Werk hard, doen jou deel en jy sal ‘n wonderlike tyd in hierdie skool beleef. 3. Aan my Afrikaanse en Engelse personeel : Thank you for your positive contribution to this school and to every child. You are the best! 4. To the parents: You are the back bone of this school. Help your child, be involved with him/her, give lots of love and support the school activities.
Ek wil graag ons nuwe ouers (en sommer ook aan ons bestaande ouers), ‘n paar ordereëlings bekend maak:
School hours: The school hours are as follows: The grade 1 and 2's : Mondays - Fridays 07:25 - 12:15 (After Care starts there after) Graad 3 - 7: Maandae tot Donderdae 07:25 - 13:30 Vrydae : 07:25 - 13:00 School Shop: The school uniform shop hours are: Mondays - Thursdays 07:15 - 07:30; 12:00 - 14:00 Fridays 07:15 - 07:30; 12:00 - 13:00 Jenny Devenish balletskool
SA-atleteBaie geluk aan die volgende twee atlete na hul deelname aan die SA’s te Pilditch-stadion in Pretoria op 21 November 2009. Tiaan Els (links) het ‘n 6de plek in die onder 11 hoogspring behaal en Cornel van den Heever (regs) ‘n 8ste plek in die seuns onder 11 gewigstoot. Graad 7-40 Days!63 Leerders en 3 onderwysers het op 13 November ‘n heerlike dag deurgebring by die Valley Inn Hotel en by Samsonsklip waar hulle paintball-gevegte gehou het. Dit was ‘n baie moeë groep kinders wat later dié Vrydagmiddag by die skool deur hul ouers ontmoet is.
|







