NG Gemeentes Die Kruin & Parke se web tuiste.
Om Amajuba skool die beste skool in Newcastle te maak in terme van akademie, sowel as sport en kultuur.
The SAFP started with feeding projects in 2009 when we realised that children in our schools come to study on empty stomachs (Hungry)...



Drakensberg Primêre Skool
Grade 1 evening
Op Vrydagaand, 27 November 2009 het die graad eens wat in 2010 “grootskool” toe kom, hul onderwyseresse ontmoet. On Friday evening, 27 November 2009 the grade ones of 2010 came to school to meet their teachers.
The parents got to know each other around a glass of wine and something to eat. Ouers is ook deur die hoof, mnr. du Plooy verwelkom en hulle het ook graad 2 en 3 onderwyseresse ontmoet.
Thank you, Drakensberg, for making my child look
forward to a great school career!

Pre-Primêr Atletiek
Op Vrydag, 9 Oktober 2009 het Drakensberg Pre-Primêr met trots ‘n kleuteratletiekbyeenkoms aangebied
Graad een dag
Graad een dag Die graad 1‘s het die tema “Die see” behandel en op Donderdag, het hul met ‘n dag “op die strand” afgesluit!
DIE MORESTêR KINDERHUIS KARNAVALDRAKENSBERG PRIMêRE SKOOL HET TYDENS DIE MORESTêR KINDERHUIS KARNAVAL BY MAJUBA LODGE
OPGETREE. DATUM: SATERDAG 31 OKTOBER 2009.
FOTO 1, 2, 4 EN 5 = POM POM POPPIES O.L.V. MEV RINA SPRATT
FOTO 3 = DPS JUNIORKOOR O.L.V. MEV ISABEL MEYER
![]()
Graad 3EM SaalopeningDie Graad 3 leerlinge het van die Tien Plae in die Bybel geleer. Hulle het dit met die skool gedeel in saalopening. Bianca was Koning Farao, Francois en Ethan was Moses en Aaron. Die res van die klas het in groepe van twee die plae voorgestel en beskryf. Almal het dit geniet.
Gr 3 Uitstappie
KZN-kampioenskappe te Kingspark op 3 Oktober 2009
Cornel van den Heever (gewigstoot – 3de), Danielle Kirsten (verspring + 100m), Roché Agenbag (75 m hekkies – 10de en 200m hekkies – 6de), Tiaan Els (hoogspring – 4de), Wiehan Stoop (80m – 7de), Marike Roos (1200m – 9de) Graad 4-markdag wenners
Agter: Cameron White Drakensberg PersoneelopleidingOp Dinsdagmiddag, 6 Oktober 2009, het die personeel van Drakensberg Primêre Skool rekenaaropleiding ontvang. Daar is klem gelê op die voorbereiding van webtuisteverslae. Drakies Skolierpatrollie ontvang sertifikate vir verdienstelikheidEBW is pret!Die graad 7’s is kliphard besig om plakkate met hul beplanning vir die jaarlikse speletjiesdag te doen.
|















