NG Gemeentes Die Kruin & Parke se web tuiste.
Om Amajuba skool die beste skool in Newcastle te maak in terme van akademie, sowel as sport en kultuur.
The SAFP started with feeding projects in 2009 when we realised that children in our schools come to study on empty stomachs (Hungry)...
To change the lives of our learners in positive ways so that they can become responsible citizens...

Drakensberg Primêre Skool
Hoof - Mnr. du Plooy
Ons Visie
Drakensberg Primêre Skool stel hom ten doel om vanuit 'n holistiese benadering en op die grondslag van Christelike beginsels, die totale kind te vorm en voor te berei om sy plek in die samelewing vol te staan. Om hierdie ideale te bereik, verbind ons onsself tot die volgende doelstellings wat die misie van Drakensberg Primêre Skool is.
Ons Misie
Drakensberg Primêre Skool is 'n Afrikaanse Opvoedkundige- en Kultuursentrum wat primêr ten doel het om vanuit 'n Christelike lewens- en wêreldbeskouing, sy leerlinge met lewensvaardighede toe te rus.
www.drakies.com
Webpage is under constructionSorry for any inconvenience caused
Dear Drakensberg CommunityWelcome to yet another year of exceptional, excellent education at Drakensberg. TWO WEEKS PROGRAMME AT DRAKENSBERGTUESDAY 17 JANUARY : BACK TO SCHOOL GR. 1 – 3 FROM 18:00 – 19:00 NEWCASTLE WRESTLING ACADEMYCome, start the year with a healthy body and mind. SCIENCE CENTREIt is with pleasure that I can announce that our Science and Technology classroom has been upgraded with an interactive whiteboard and multi-media system. Thanks to our 2011 grade 7 group for all your hard work in raising the funds to make this possible. SKOOLFONDS 2012Geagte Ouers 2012 Hulp nodigOns is op soek na gewillige hande om in die 1ste kwartaal 2012 te help met diskus, gewigstoot en hekkie-afrigting 2 keer ‘n week. Indien u kan help, laat weet mnr Coetzee by die skool. DRAKENSBERG AFTER CARE CENTREDRAKENSBERG AFTER CARE CENTRE : TEL. 034 3185010 Eksamen!U het lank reeds die afbakening van elke graad se leerwerk vir die eksamen ontvang. Ons glo dat u weet waar die skrywe is en dat u verseker dat u kind deeglik voorberei. Vacancy
|







