NG Gemeentes Die Kruin & Parke se web tuiste.
Om Amajuba skool die beste skool in Newcastle te maak in terme van akademie, sowel as sport en kultuur.
The SAFP started with feeding projects in 2009 when we realised that children in our schools come to study on empty stomachs (Hungry)...



Krieketklinieke
Krieketkliniek
Daar sal ‘n krieketkliniek op 12 en 26 Junie vir alle krieketseuns by die skool aangebied word. Die tyd is van 9 tot 12. Ondersteun, asseblief. Dit sal u kind goed doen.
Mini-krieketkliniek
Graag wil ons in die vakansie mini-krieket speel. Die volgende Vrydae sal daar vanaf 09:00 – 11:00 by die skool geoefen word:
11 Junie, 18 Junie, 25 Junie, 3 Julie (naweek af), 10 Julie.
Koste : R5 per speler. Alle graad 1 tot 3’s is welkom, seuns en dogters. Daar sal koeldrank en Energade te koop wees. Bring net ‘n kospakkie saam. Ons kry ‘n krieketspeler in om ons met die boul- en kolfwerk te help.
Cricket Clinic
A cricket clinic will be held at school on 12 and 26 June for all cricket players. (09:00 til 12:00). Please support – your child can only benefit.
Mini-Cricket Clinic
We would like to play mini-cricket during the holiday. There will be practices on the following Fridays during the holiday (09:00 – 11:00). 11 June, 18 June, 25 June and 10 July. Cost is R5 per player per session. Alle grade 1, 2 and 3’s are wellcome, boys and girls. Colddrinks and Energade will be sold – bring something to eat.
A senior cricket coach will assist with the batting and bowling.
