NG Gemeentes Die Kruin & Parke se web tuiste.
Om Amajuba skool die beste skool in Newcastle te maak in terme van akademie, sowel as sport en kultuur.
The SAFP started with feeding projects in 2009 when we realised that children in our schools come to study on empty stomachs (Hungry)...



Drakensberg Primêre Skool
RUGBYKURSUS
RUGBYKURSUS : BOK SMART
Datum: 1 – 2 Junie
Plek : Drakensberg Primêr
Tyd: 16:00 – 20:00
Gratis
Alle afrigters asook hulpafrigters, ouers, belangstellende kan die kursus bywoon
Veiligheid by die skoolVeiligheid by die skool Geagte OuersAan die einde van die eerste kwartaal, wens ek u ‘n Geseënde Paasfees toe. Ek hoop dat die onderstaande gedig, u net weer daaraan herinner waaroor Paasfees gaan.
Prefekte 2010Dit is met trots dat ons die prefekte vir 2010 bekendmaak. Baie geluk. Ons is trots op julle!
Dogters................... Seuns................................Roché Agenbag Eben Boshoff LandsdienskampDie Landsdienskamp te Kwasinungu was genotvol. Leerders het deursettingsvermoë getoon en goeie ervaring opgedoen. Kyk in linkerkant kieslys onder Kultuur dan Landsdiens vir foto's
Drakies op FacebookHet u al by ons groep op Facebook aan gesluit? Kliek op die Facebook prentjie aan die linkerkant. Daar is klomp ou intressante foto's op van Drakies en vele meer! Iets intressants om te lees!1. Once, all villagers decided to pray for rain, on the day of prayer all people gathered and only one boy came with an umbrella. Leerwerk vir toetseHet u geweet al u kind se leerwerk vir sy/haar toetse is op ons webblad beskikbaar? Kyk onder "Akademie" en dan "Toetse". Solidariteit - Helpende HandSolidariteit, die Unie wat veral Afrikaanssprekendes se belange ten nouste op die hart dra, raak in toenemende mate by die skool betrokke. Ons het aan die begin van die jaar ‘n ruim skenking in die vorm van ten volle toegeruste skooltassies vir behoeftige, Afrikaanse kinders, waarvoor ons baie dankbaar is, ontvang. Drakensberg SportDrakensberg doen ‘n beroep op alle ouers om meer betrokke te raak in die sportaktiwiteite van die skool. Daar is 2 geleenthede hoe die ouers meer betrokke kan raak: AfrigtingskliniekeJust about every Drakie pitched up at school on Saturday, the 13th of February, for training in rugby, netball and hockey.
V.l.n.r. : Sjoe! Wat word nou weer van ons verwag?! Ons is reeds poegaai!
Driaan de Clercq en Arno van Zyl “veg” om die balbesit.
Balhantering in netball. Regs op foto: Melanie Audie gee die bal aan vir Thearese Nieuwenhuizen.
Siphé Ntiwane hangs on for dear life after “tackling”: the scrum bag
|






